Tyler Hilton

Tyler Hilton
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Tyler James Hilton
Geboorte 22 November 1983 (1983-11-22)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Tyler Hilton (gebore 22 November 1983) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Walk the Line (2005), Charlie Bartlett (2007), en Larry Crowne (2011), en in die televisiereeks One Tree Hill (2003).


Developed by StudentB